GRATIS plaaslike koerier

Vir bestellings bo R450

Internasionale aflewering

Enige plek ter wêreld

Maklike omruil

Sonder om vrae te vra

GRATIS plaaslike koerier

Vir bestellings bo R450

Internasionale aflewering

Enige plek ter wêreld

Maklike omruil

Sonder om vrae te vra

Iets vir almal

Kwaliteit produkte
Eie aan jou kultuur

As jy by De Afrikander koop help jy ons om meer produkte op die rakke te sit, sodat jy ‘n leefstyl kan hê wat trots Afrikaans is deur jou taal op jou mou te dra! Help ons om jou een-stop algemene handelaar te wees vir alles wat jy nodig het om jouself te wees.

Ben

“My pakkie het vanmiddag gearriveer en hulle het hom vir my mooi gelewer waar die hond hom nie kon beetkry nie. Ek wil jou en jou span net bedank vir julle puik werk, daai hemp is van uitstekende gehalte, die print lyk pragtig en duursaam en die materiaal sit baie lekker, julle groottes is ook spot on, daai XL pas soos n handskoen, nes hy moet. Sal definitief nie my laaste bestelling wees nie! Hou so aan”

van Hartbeespoort

Wilana

“Baie dankie vir die fantastiese diens!”

Empangeni

Quintin

“Ons is mal oor jul produkte! Ek het ‘n klereboetiek en wil graag ‘n reeks van jul hemde aanhou.”

Orania

Jacques

“Baie dankie, ek het my T-hemp ontvang. Dis pragtig en ek is beindruk met die beskrywing en brief daarby”

Centurion

Monique

“Haai De Afrikander! Beide die hemde pas perfek! Thanks vir julle goeie diens, sal definetief weer gebruik maak van julle!”

Montana

Adri

“Ek het vanoggend my pakkie ontvang,vreeslik dankie vir die vinnige en spoedige diens”

Centurion

Alwyn

“Die verpakking is uniek. Dis ‘n lekker geskenk vir iemand en kan vinnig toegedraai word. Julle verpakking differentieer julle van die kompetisie. Hou dit so. Die hemp is perfek”

Pretoria

DJ

“Baie dankie. Jul diens is verby uitstekend! Ek het nou net my hemde ontvang en hul lyk baie baie mooi! Gaan verseker nog bestel later!”

Bothaville

André

“My hemde is gister aand by my afgelewer, baie dankie dis die beste kopie in n lang tyd. Wil julle graag sê dat ek baie beindruk is met julle produk en diens, ek is n groot aanlynkoper maar julle is darem maar n plesier om aanlyn aankope mee te doen.”

Pietersburg

DIE POSMEESTER

Teken in en ontvang on spesiale aanbiedinge.

Ons Blog

Kom lees saam

Busetsa Wood and Craft

Busetsa Wood and Craft

Busetsa Wood and Craft is ’n nie-winsgewende maatskappy wat daarop gemik is om werk te skep. Die woord “Busetsa” beteken om te “hernu”, en dit is ook wat hulle doen - hulle gebruik ou materiale om weer nuwe produkte te skep. Busetsa het in 2015 begin in Hammaskaraal...

read more
Resep vir Malvapoeding

Resep vir Malvapoeding

Malvapoeding is so deel van Suid-Afrika se erfenis soos braaivleis en biltong. Min dinge rond 'n Sondagmiddagete so lekker af soos 'n tradisionele malvapoeding. Met hierdie maklike resep vir malvapoeding gaan jy soos ‘n meestersjef voorkom! Bestandele: Poeding 1...

read more

Volg ons op Instagram

De Afrikander Handelshuis
94 posts
234 followers
24 following
5 months ago
  • 15
  • 0
5 months ago
  • 7
  • 0
5 months ago
  • 11
  • 0
5 months ago
  • 17
  • 1
5 months ago
  • 14
  • 2
5 months ago
  • 21
  • 1
5 months ago
  • 17
  • 2
5 months ago
  • 39
  • 1
Instagram

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.