Met die oorhandiging van die ou deure van die Potgieterstraat-tronk het die Departement van Gevangeniswese die name en besonderhede van al die persone wat tydens die 1914 Rebellie aagehou is, bekend gemaak. Hulle is in verskillende tronke regoor die land aangehou en die name is aan die Genootskap Oud-Pretoria vrygestel.  Hier is die lys van name van werklike rebelle wat gevange geneem is.  Die lys sluit nie die name van die persone wat onder die krygswet gevange geneem is in nie alhoewel menigte ander persone ook aktief deelgeneem het aan die Rebellie.  Loer bietjie of jy enige name herken en laat weet ons of jou grootjie ’n rebel was!

Lys van name: Rebellie 1914

De Afrikander Handelshuis het ook natuurlik ‘n Rebellie t-hemp – loer hier.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.