Hier is ‘n paar vreemde feite wat jy moontlik nie geweet het nie.  Lees bietjie hier en kyk hoeveel van die inligting jy voorheen geweet het.

  1. Tydens die oorlog teen die Britte het die Boere in die veld patats en boomwortels uitgegrawe om ʼn blikbeker boeretroos mee te brou. Vandag is koffie beskikbaar om elke hoek en draai!
  2. Die vestiging van die Republiek van Suid-Afrika (RSA) in 1961 en so ook die onafhanklikheid vanaf Brittanje.
  3. Die gemiddelde 300 sonskyndae wat jaarliks in Pretoria aangeteken word.
  4. Dr. Chris Barnard wat die eerste, suksesvolle, mens-tot-mens hartoorplanting in die Groote Schuur Hospitaal in Kaapstad uitgevoer het.
  5. Sasol die eerste tegnologie ontwikkel het om laergraadse steenkool in sintetiese brandstof en chemikalieë om te skakel.
  6. Suid-Afrikaanse wyn. Die eerste Suid-Afrikaanse wyn is in 1659 gemaak en word vermeld in Jan van Riebeeck se dagboek.
  7. Daar is 24 miljoen mense in die wêreld wat Afrikaans kan verstaan.
  8. Die 40 000 – 70 000 Jakaranda bome wat Pretoria elke Oktober ophelder.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.