Vryheid - www.afrikander.com

Vryheid

R280.00

Die bekende beeld van ‘n groep mans wat ‘n vlag plant is ‘n kenmerkende simbool van oorwinning, om te triomfeer of om iets nuuts tot stand te bring. Hier is dit die Voortrekkervlag wat geplant word. Dié vlag is interessant genoeg van Boergondië in Frankryk afkomstig en is vermoedelik deur die Franse Hugenote na Suid-Afrika gebring en is ook as die “Kruisvlag bekend. Die naam “Boer” is ook na bewering afgelei van dié vlag se herkoms. Die Voortrekkervlag word ook in Republk se kenteken vervat en simboliseer die volgende:

    • Wees Vry – Neem standpunt in vir wat reg is, wat waar is en wat dikwels teen die status quo is. Wees vry van vrees en vry om te wees wie jy is – net soos die Franse Hugenote moes doen om groot verandering in Europa teweeg te bring.
    • Wees selfstandig – Lê moed en durf aan die dag net soos die Vryburgers tydens die Groot Trek. Maak jou eie besluite, neem jou toekoms in jou eie hande.
    • Leef opreg – Kies altyd die morele hoëgrond, sorg vir jou familie en werk hard.
Clear
SKU: N/A Categories: , , , ,

Description

Materiaal: Poli-katoen

Grootte-gids:

Bors / Agter neklyn tot onder:

  • M – 52cm / 71 cm
  • L – 56cm / 73 cm
  • XL – 59cm / 74 cm
  • XXL – 62cm / 76 cm
  • XXXL – 64cm / 78cm
  • 4XL – 66cm / 80cm

Vervaardig in Suid-Afrika

Additional information

Grootte

M, L, XL, XXL, 3XL, 4XL

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.