Donker Kruisbande 1

Vryburger kruisbande

R460.00

Hierdie handgemaakte beesleer Vryburger borsbande sal jou definitief nie in die steek laat nie!  Ideal vir troues, dinees en enige boere-opskop.

Grootte-gids:

Een-pas grootte met 15cm se herstelbare speling in grootte.

Langste verstelling (punt tot punt): 125 cm

Kortste verstelling (punt tot punt): 110 cm

Lengte van rugpunt tot middelrug: 25.5 cm

Clear
SKU: N/A Categories: , , ,

Description

Kleure: Beskikbaar in donkerbruin en ligbruin.

Materiaal: Egte beesleer

Handelsnaam: Republk

Tegniek: Handgemaak

Additional information

Kleur

Donkerbruin, Ligbruin

You may also like…

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.