VTM keps

Voortrekkermonument Keppie

R160.00

Het jy geweet?

Die Voortrekkermonument is ontwerp deur die argitek Gerhard Moerdijk in die Art-Deco styl met tradisionele Afrika elemente soos die buffel en die assegaaihek.

Die idee om ’n monument ter ere van die Voortrekkers op te rig het reeds in 1888 ontstaan toe President Paul Kruger die Geloftedagvieringe by Bloedrivier bygewoon het. Die idee het egter eers in 1931 tot uitvoering gekom.

Die vier hoekfigure van die monument beeld Andries Pretorius, Piet Retief, Hendrik Potgieter en die onbekende trekker uit.

Out of stock

Categories: , ,

Description

Katoen keps met leer detail.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.