Voorskoot - Protea

Voorskoot – Protea

R170.00

Netjies en stylvol. ‘n Voorskoot is lank nie meer net om oliespatsels van jou aandrok af te weer nie, dit is daar om jou tuis in jou eie huis te laat voel!

Kleur: Swart

Het jy geweet?

Die Koning-Protea (Protea cynaroides) is een van vyf nasionale simbole van Suid-Afrika. Daar word ook na die Suid-Afrikaanse krieketspan as die “Proteas” verwys. Die Koning Protea is die grootste van sy soort en kom voor in die suid-westelike en Suidelike areas in die Wes-Kaap.

Out of stock

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.