Voorskoot – Afrikaans

R170.00

Netjies en stylvol. ‘n Voorskoot is lank nie meer net om oliespatsels van jou aandrok af te weer nie, dit is daar om jou tuis in jou eie huis te laat voel!

‘n Paar feite oor Afrikaans:

  • Uit die 7000 tale ter wêreld is Afrikaans die 140ste grootste taal.
  • Afrikaans is een van die jongste tale ter wêreld en is eers in 1925 as ’n amptelike taal van Suid-Afrika aanvaar.
  • Afrikaans is een van net 5 tale ter wêreld wat dit kon regkry omin die 20ste eeu tot ’n hoë akademiese vlak taal te ontwikkel.
  • Voorheen was Nederlands en Engels die amptelike tale van die land, maar soos Afrikaans se populariteit toegeneem het, is Nederlands vervang.
Clear
SKU: N/A Categories: ,

Additional information

Kleur

Rooi, Stone

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.