voortrekkermonument

Staalbord – Voortrekkermonument

R480.00

Die Voortrekkermonument het nog nooit so modern gelyk nie.  Geïnspireer deur kunstenaars uit die 90s se ‘pop-art’ is dié retro-staalbord ideaal vir jou huis.  

Materiaal: Vlekvrye staal

Grootte: 430mm x 670mm

Out of stock

Description

Het jy geweet?

Die idee om ’n monument ter ere van die Voortrekkers op te rig het reeds in 1888 ontstaan toe President Paul Kruger die Geloftedagvieringe by Bloedrivier bygewoon het.  Die idee sou egter eers in 1931 tot uitvoering kom.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.