voortrekker

Staalbord – Voortrekker boerewors

R480.00

Min mense kan wors maak soos Afrikaners.  Die bord is die ideale kleinnood wat hierdie kleurryke tradisie herdenk.  Die bord laat jou bors bult met trots op jou voorvaders se resepte. Soos melktert, pampoenpoffertjies en babotie – net so uniek is die boere se boerewors speserye.

Materiaal: Vlekvrye staal

Grootte: 430mm x 670mm

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.