Staalbord – Protea

R480.00

Die sagte kleure en goeie wense is ideal om ’n huis op te kikker of selfs ’n uitstekende geskenk.  Alle borde is gemaak uit vlekvrye staal en is ideaal vir ’n kuier-hoekie.

Materiaal: Vlekvrye staal

Grootte: 430mm x 670mm

 

Description

Het jy gweet?

Die Koning-Protea (Protea cynaroides) is een van vyf nasionale simbole van Suid-Afrika. Daar word ook na die Suid-Afrikaanse krieketspan as die “Proteas” verwys. Die Koning Protea is die grootste van sy soort en kom voor in die suid-westelike en Suidelike areas in die Wes-Kaap.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.