Staalbord – Piet Retief rooktabak

R480.00

Die Piet Retief Rooktabak staalbord is gebasseer op ’n werklike rooktabak produk. Piet Retief se kommando rooktabak-mengsel het soveel skop soos sy perd, laat jou adams-appel tot in jou krop gallop en sal verseker jou longe word vir die langpad gelaai. Hang hierdie staalbord in jou kombuis of by jou braai.

Materiaal: Vlekvrye staal

Grootte: 430mm x 670mm

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.