Springbok bierglas 1L

R165.00

Vir die groot bierkenners, die fanatiese Springbok ondersteuners en die Kantus-gangers. Voel hoe die jaloesie oor jou vriende spoel by die volgende braai waar julle glase moet klink. Die 1 liter glas is ook meer gerieflik as die 500ml, aangesien jy net een keer hoef in te gooi.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.