Sonbril - Louis Leipoldt

Sonbril – Louis Leipoldt

R595.00

Laat die skrywer in jou ontpop met dié modieuse sonbril geïnspireer deur die bekroonde skrywer, Louis Leipoldt.  Met gepolariseerde lense is die sonbrille ideaal vir enige natuur liefhebber. Buiten meer beskerming teen die son lyk dié skone plattelandse natuur sommer tien maal duideliker.

Kleur: Ligbruin

Materiaal: Bamboes

Lense: Polaroid

Categories: , , ,

Description

Handelsmerk: Republk

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.