Sonbril - Langenhoven Retro(2)

Sonbril – Langenhoven Retro

R595.00

Dié lighartige ligte houtbril is ideaal vir die skertser en die humoris.  Soos Langenhoven se satiriese werke sal hierdie bril ’n glimlag op jou gesig verseker.  Met gepolariseerde lense gee die bril jou dan sommer ook ’n rooskleurige uitkyk!

Kleur: Ligbruin met gestreepte houtgrein

Materiaal: Bamboes

Lense: Polaroid

Out of stock

Categories: , , ,

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.