Sonbril – Ingrid Jonker

R595.00

Die Ingrid Jonker sonbril met sy verleidelike kurwes en donker hout raam is ideaal vir die kunstenaar en dromer.  Boonop met gepolariseerde lense bied die sonbril totale beskerming vir jou sielvolle oë.

Kleur: Donkerbruin

Materiaal: Bamboes

Lense: Polaroid

Categories: , , ,

Description

Handelsnaam: Republk

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.