Sonbril - Eugene Marais

Sonbril – Eugene Marais

R595.00

Die Eugene Marais sonbril is geïnspireer duur diep worstelende gevoelens wat agter donker lense moet skuil.  Vernoem na een van Suid-Afrika se bekendste skrywers en natuurkundiges is dié sonbril ideaal vir die meer kreatiewe siel.  Boonop is die sonbril vervaardig met gepolariseerde lense wat die kyker sommer ’n blink uitsig op die lewe sal gee.

Kleur: Donkerbruin

Materiaal: Bamboes

Lense: Polaroid

Category:

Description

Handelsnaam: Republk

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.