vtm hangertjie m

Silwer Monument hangertjie

R480.00

Met hierdie juweelstuk kan jy jou erfenis om jou nek dra. Gemaak uit egte silwer. Let wel: Die ketting is nie by die hangertjie ingesluit nie.

Categories: , ,

Description

Die Voortrekkermonument is gebou om die Groot Trek te herdenk. Dit is een van die mees besoekde toeriste aantrekkings in Pretoria. Die Voortrekkermonument is op 8 Julie 2011 as ‘n erfenisterrein verklaar.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.