Leather hat

Retief Breeband-leerhoed

R530.00

Met die modieuse hoed sal jy sommer as leier aangesien word -nes ou Retief.  Gemaak van egte beesleer, en boonop nog op eie bodem, sal die hoed beskerming bied teen die fel Afrika-son.  Geskik vir beide mans en dames.

Beskikbaar in groottes M – 2XL.

Clear
SKU: N/A Categories: , , ,

Description

Materiaal: Beesleer

Groottegids: 

Kopholte (voor tot agter / deursnee):

S – 19.5cm / 15cm

M – 20cm / 16cm

L – 20.5cm / 17cm

XL – 21mm / 18cm

2XL – 22cm / 18.5cm

Additional information

Groottes

S, M, L, XL, XXL

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.