REKKIEGEWEER

Rekkie Geweer

R140.00

Dit is beter as ‘n klapgeweer, sterker as ‘n plastiekgeweer en vinniger as ‘n watergeweer…dit is die rekkiegeweer waarmee ons almal groot geword het. Behalwe dat dié een semi-outomaties is met meer as een rekkie gelaai kan word op ‘n slag!

Categories: ,

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.