radelose rebellie boek

Radelose rebellie? Dinamika van die 1914-1915 Afrikanerrebellie

R190.00

Toe generaal Louis Botha, Eerste Minister van Suid-Afrika, net na die aanvang van die Eerste Wêreldoorlog van 1914 aankondig dat die Unie Duits-Suidwes-Afrika sou inval, was die vet op die vuur en duisende opstandige Boere het die wapen teen hul die Unieregering opgeneem.  In hierdie kantelende wêreld was daar soms weinig meer as gerugte en vooruitsigte dat die rebelle sal seëvier.  En Siener van Rensburg se visioene…

Hoe haalbaar en deurdag was die oogmerke van die opstandiges, of was dit in sekere opsigte ‘n redelose, radelose rebellie?  In hierdie vars ontleding van die vervlegtheid van dryfvere word die sosiale leefwêreld van die rebelle onder die loep geneem in ‘n poging om nader aan ‘n volronde verklaring vir die opstand te beweeg.

Out of stock

Categories: ,

Description

Skrywers: A. Grundlingh en S. Swart

Uitgewer: Protea

Aantal bladsye: 149

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.