Additional information
Geur | Boerewors bierbrood, Kaas & speserye bierbrood, Kaas & spek potbrood, Mieliebrood |
---|
R70.00
Potbrood is ’n brood wat die Voortrekkers gemaak het deur deeg in ‘n ysterpot te bak deur dit in ‘n put in die grond te sit wat belyn is met warm kole. Vandag word potbrood steeds as bykos by ‘n braai bedien of sommer net om die kinders op ’n Sondagmiddag met ’n varsgebakte brood te verras.
Ons potbroodreeks is beskikbaar in kaas en spek, boerewors bierbrood, asook kaas en gemengde speserye. Elke blik bestaan uit die perfekte meelmengsel, speserye en resep wat jy nodig het om die perfekte potbrood te bak.
Gewig: 450g
Geur | Boerewors bierbrood, Kaas & speserye bierbrood, Kaas & spek potbrood, Mieliebrood |
---|
*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.