Kenmerk in my huis

Plakkaat – Kenmerk in my huis

R90.00

Dié plakkaat is ’n herdenking van verskeie helde uit die geskiedenis en beeld buide die ou Transvaalse vlag en die Ou Vrystaatse vlag uit.  Onder meer word Generaal de Wet en Paul Kruger op die plakkaat vertoon.

Beskikbaar in A2 grootte.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.