Paul Kruger Heuningbos Tee

Paul Kruger se heuningbostee

R80.00

‘n Unieke geskenk met net die beste rooibos en heuningbostee. Oom Paul sou wat wou doen vir só koppie tee!

 

Categories: ,

Description

 

Het jy geweet?

Rooibos tee is oorspronklik “Berg tee” genoem en later het die Nederlandse settelaars aan die Kaap leer rooibos drink as ‘n alternatief tot swart tee. Dit was eers in 1930 wat Dr. Pieter Le Fras Nortie se eksperimente daartoe gelei het dat rooibos tee nie net ‘n inheemse drankie was nie, maar ‘n ikoniese nasionale en globale kommoditeit. Dr. Nortie word as die vader van Rooibos tee geag. Selfs in die Tweede Wêreldoorlog is Rooibos tee die wêreld ingestuur en in 1968 was dit in almal se kombuis nadat Annique Theron ‘n boek gepubliseer het oor die gesondheidsvoordele van dié tee.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.