Paul Kruger Handgemaakte Seep

R80.00

Die seep is handgemaak met net die beste bestandele en beloof om uiteindelik jou vel weer sag te laat voel! Elke blokkie seep kom netjies verpak in ’n materiaalsakkie.

Het jy geweet?

Paul Kruger het die Bybel byna uit sy kop geken, die guerilla-oorlogmetode help verfyn, was President van die Transvaal en sleutelfiguur in die verkryging van onafhanklikheid van Transvaal as ‘n Republiek.

SKU: 10813 Categories: ,

Additional information

Koffie

Gemaal, Bone

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.