ossewa

Ossewa model

R230.00R750.00

Handgemaakte hout ossewaens. Beskikbaar in twee groottes.

Het jy geweet?

Die Voortrekkers het ossewaens gebruik gedurende die Groot Trek uit die Kaapkolonie in die 1830’s en 1840’s. Die waens is dikwels aangewend as ‘n verdedigingsmeganisme (bekend as ‘n laer) waarvan die bekendste geval by die Slag van Bloedrivier is waar sowat 15 000 Zoeloes sowat 470 Trekkers aangeval het.

In Suid-Afrika is die ossewa aangeneem as ‘n kultuurikoon van Afrikaners.

Clear

Description

Klein ossewa: 38cm (Lengte) x 23cm (Breedte) x 13cm (Hoogte)

Groot ossewa: 57cm (Lengte) x 21cm (Breedte) x 28cm (Hoogte)

Additional information

Grootte

Klein, Groot

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.