Opsitkers

R140.00

Talle ouer mense sal bekend wees met die opsitkers. Die opsitkers is lank gelede gebruik as ‘n jong man by ‘n meisie kom kuier waarvan hy hou. Wanneer die vlam van die kers doodgegaan het, moes die jong man huistoe gaan. Die opsitkers is gebruik om te verseker dat die jongmense nie tot te laat toe kuier nie.

Kleur: Wit

Bewoording op glas: “Opsitkers”

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.