munt sleutelhouer 1

Munt sleutelhouer

R30.00

Kry ‘n sleutelhouer met vier uitgesoekte ou munte, enige munt van die ou 1c of die halwe pennie. Van die 30’s tot die 90’s se munte. Dis soos ‘n tambola-tafel – net met munt sleutelhouers!

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.