Monument Sout & Peper potjies

R80.00R100.00

Die ontwerp van hierdie sout- en peperpotjies is op die ontwerp van die Voortrekkermonument gebasseer. Jy gooi bloot jou sout en peper in deur die kurkprop aan die onderkant van die potjies te verwyder. Die prys is per stel en bestaan uit een sout en een peper potjie.

Het jy geweet?

Die Voortrekkermonument was ontwerp deur die argitek, Gerhard Moerdijk in die Art-Deco styl met tradisionele Afrika-elemente soos die buffel en die assegaaihek. Die vier hoekfigure van die monument beeld Andries Pretorius, Piet Retief, Hendrik Potgieter en die onbekende trekker uit.

Clear
SKU: 10813-1 Categories: ,

Description

Grootte-gids:

Groot: 70mm x 70mm

Klein: 45mm x 45mm

Additional information

Potjies

Groot, Klein

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.