monument puzzle

Monument 3D legkaart

R200.00

Elke hout legkaart kom gepaard met instrukies en ’n buisie gom. Dit is ’n ideale manier om tyd saam jou kleinkind tyd te spandeer en terselfdetyd sommer die ingenieur in hulle wakker te maak!

Het jy geweet?

Die Voortrekkermonument was ontwerp deur die argitek, Gerhard Moerdijk in die Art-Deco styl met tradisionele Afrika-elemente soos die buffel en die assegaaihek.

Die idee om ’n monument ter ere van die Voortrekkers op te rig het reeds in 1888 ontstaan toe President Paul Kruger die Geloftedagvieringe by Bloedrivier bygewoon het.  Die idee sou egter eers in 1931 tot uitvoering kom.

Categories: ,

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.