Additional information
Tipe | Gemaal, Bone |
---|
R80.00
Moerkoffie is nie net kitskoffie nie, dis ‘n koffie met skop – ons oupagrootjies het tydens die oorlog teen die Britte in die veld patats en boomwortels uitgegrawe om ʼn blikbeker boeretroos mee te brou. Later is moerkoffie op die stoof in elke boerekombuis aanmekaar gesit en vandag kan jy dieselfde Afrika-boon sommer in ‘n pakkie koop – sit die huppel in jou stap met egte moerkoffie!
Elke bottel bone word ook vergesel met ‘n kaartjie wat die geskiedenis van Moerkoffie uiteensit.
Tipe | Gemaal, Bone |
---|
*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.