Moerkoffie

Moerkoffie kroegstoel

R1,370.00

‘n Replika van ‘n egte Moerkoffie blik. Die perfekte kroegstoel of dekorstuk vir ‘n huis met bietjie ekstra kultuur.

Grootte: 480mm x 290mm

Materiaal: Gemaak uit ‘n 25L blik met ‘n gestopte kussing bo op.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.