Lappop

R370.00

Lappoppe is ’n tipiese tradisionele speelding wat voorkom in menigte kultuurgroepe en lande.  Die poppe word gemaak van oorskiet materiaal en verder met oortollige lappies gestop. Die oudste lappop dateer uit die Romeinse era en is gevind in die graf van ’n klein dogtertjie wat tussen die eerste en vyfde eeu na Christus begrawe is.  Menigte klein dogtertjies op die Groot Trek het ook hul poppies saamgetrek en voorbeelde van die poppies is te sien in Voortrekkermonument.

Categories: ,

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.