Kliphard Sement-luidspreker

R390.00

Hierdie luidspreker werk baie eenvoudig- jy sit bloot net jou selfoon in, sit jou gunsteling liedjie daarop aan en die klank word weergalm! Die voordele van hierdie byderwetse luidspreker is dat dit nie sommer sal breek indien dit val nie en dit is boonop bestand teen water!

Materiaal: Sement
Grootte: 115mm x 95mm

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.