kettie

Kettie

R45.00

Die kettie is ‘n tipe wapen wat bestaan uit ‘n mikstok, ‘n “velletjie” en twee rekke.  Die wapen word gebruik om klippe of ander projektiele te skiet. Die tradisionele kettie is van assegaaihout, haasingewande en beesvel gemaak.

Toe Lichtenburg in 1901 ingeval is deur die Britte het een van die inwoners ‘n kettie aan sy kinders gegee waarmee hul die Engelse soldate in die loopgrawe geskiet het.  Elke keer wat ‘n klip hulle getref het, het die soldaat sy kop uit die loopgraaf gesteek om te kyk wat aangaan.  So het die skerpskutters hulle toe makliker raakgesien.  

Categories: ,

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.