Kaalvoet Oor die Drakensberge

Kaalvoet Oor die Berge

R280.00

Susanna Smit, suster van Gert Maritz, het die bekende uitlating gemaak dat sy eerder kaalvoet terug oor die Drakensberge sal stap as om onder Britse beheer te leef. Vandag nog staan daar ‘n standbeeld, naby Bergville op die Voortrekkerpas, in herinnering van Susanna Smit waar sy met haar rug op Natal wegstap. Vrouens in die Groot Trek is gekenmerk vir hulle dapperheid, deursettingsvermoëe en moed.

Clear
SKU: N/A Categories: , , , ,

Description

Materiaal: Polikatoen

Grootte-gids:

Bors / Agter neklyn tot onder:

  • S – 39 cm / 62 cm
  • M – 46 cm / 63.5 cm
  • L – 53 cm / 67 cm
  • XL – 55 cm / 69 cm
  • XXL – 58 cm / 73 cm

Vervaardig in Suid-Afrika

Additional information

Grootte

S, M, L, XL, XXL

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.