Jan van Riebeeck

Jan van Riebeeck

R280.00

Jan van Riebeeck het sy status as Bielie verwerf toe hy in 1652 met ‘n vloot van vyf skepe ‘n halfwegstasie na die Ooste asook ‘n Europese nedersetting aan die Suidpunt van Afrika kom vestig het. Van Riebeeck was eintlik al in 1648 die eerste keer in die Kaap toe hy as deel van ‘n vloot ‘n groepie skipbreukelinge van die Nieuw Haarlem kom haal het.

Clear
SKU: N/A Categories: , , ,

Description

Materiaal: 100% katoen

Grootte-gids:

Bors / Agter neklyn tot onder:

  • M – 52cm / 71 cm
  • L – 56cm / 73 cm
  • XL – 59cm / 74 cm
  • XXL – 62cm / 76 cm
  • XXXL – 64cm / 78cm
  • 4XL – 66cm / 80cm

Vervaardig in Suid-Afrika

Additional information

Sizes

M, L, XL, XXL, 3XL, 4XL

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.