Sale!
Coasters

Helde “Coasters”

R40.00R120.00

Jou koppie moerkoffie verdien beter. Stal nou jou koffiebeker uit op hierdie unieke hout coasters. Elke item is met trots in Pretoria aanmekaar getimmer en beloof om jou tafels vlekvry te hou. Bestel ‘n stel van 4 of bestel enkeles in die volgende ontwerpe:

  • Ons vir Jou
  • De la Rey – Laat die byle huil
  • Die leeuw van Suid-Afrika – Paul Kruger
  • Jan van Riebeeck – Die Bielie van die Bosveld

Let wel: ‘n Stel van 4 sluit een van elke ontwerp in. Jy kry boonop R40 afslag as jy ‘n stel koop!

 

Clear
SKU: 919 Categories: ,

Description

Mates: 95mm x 95mm x 10mm

Materiaal: Hout

Additional information

Variasies

De la Rey, Jan van Riebeeck, Die leeuw van SA, Ons vir Jou, Stel van 4

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.