Grietjie Kanon 3D legkaart

R410.00

Elke hout legkaart kom gepaard met instrukies en ’n buisie gom. Dit is ’n ideale manier om tyd saam jou kleinkind tyd te spandeer en terselfdetyd sommer die ingenieur in hulle wakker te maak!

Het jy geweet?

Die Grietjie-kanon was een van twee kanonne wat gebruik is deur die Boere teen die Zoeloes by die Slag van Bloedrivier. Sy het aan Generaal Stephanus Schoeman behoort.  Grietjie sou soms omtiep wanneer sy afgevuur is maar behalwe vir dit, het Grietjie soos ’n bom gewerk! Jy kan vandag vir Grietjie by die Voortrekkermonument-museum in Pretoria sien.

SKU: 356 Categories: ,

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.