Fynlyn pen

Fynlyn houtpen

R570.00

Fynlyn houtpenne is handgemaak en word van onderskeie hout aanmekaar getimmer. Hout tipes kan verskil maar is onder andere swart stinkhout, mopanie, gelamineerde den, okkerneut, tambotie of olienhout.

Omdat elke pen uniek is kan die tipe hout verskil. Die prys sluit ‘n pasgemaakte houtkissie in.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.