Description
Handgemaakte Sterling Silwer Hangertjie
Dimensies: 25 x 20 mm
R530.00
Femke Kleisen is in Pretoria gebore. Na skool gaan studeer sy as goudsmit aan die Middelbare Technische Vakschool in Nederland. In 1995 keer sy terug na Suid-Afrika en werk sederdien as goudsmit. Die reeks is geïnspireer deur Suid-Afrikaanse Fauna en Flora en word handgemaak in Femke se studio in Pretoria. Elke stuk word vergesel deur ’n sertifikaat en unieke nommer.
Handgemaakte Sterling Silwer Hangertjie
Dimensies: 25 x 20 mm
*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.