FK01 Tree Aloe (Boomaalwyn) copy

Fk01 Boomalwyn

R3,390.00

Femke Kleisen is in Pretoria gebore. Na skool gaan studeer sy as goudsmit aan die Middelbare Technische Vakschool in Nederland. In 1995 keer sy terug na Suid-Afrika en werk sederdien as goudsmit. Die reeks is geïnspireer deur Suid-Afrikaanse Fauna en Flora en word handgemaak in Femke se studio in Pretoria. Elke stuk word vergesel deur ’n sertifikaat en unieke nommer.3390

Categories: , ,

Description

Handgemaakte sterling silver hangertjie.

Dimensies: 72 x 50 mm

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.