Egte leer Grensgordel

R370.00

Pak menigte avonture aan met dié egte bees leer-belt aan jou sy.  Dubbel nate en ’n duursame gespe verseker dat die gordel jou ’n leeftyd sal hou. Elke gordel word met trots in Pretoria vervaardig.

Beskikbaar in die volgende groottes:  30,32,34,36,38,40,42.

Clear
SKU: N/A Categories: , ,

Additional information

Groottes

32, 34, 36, 38, 40, 42, 44

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.