Doppie pen

Doppie draaipen

R900.00R1,620.00

Penne is beskikbaar in ‘n doppiepen en potlood stel asook ‘n enkel doppiepen.

Die doppiepenne is handgemaak met ‘n egte 308 koeëldoppie. Elke pen se sakknippie is in die vorm van ‘n jaggeweer. Tipe hout wat gebruik word kan verskil, ysterhout en olienhout word dikwels gebruik. In elke penhouer is daar ‘n ou 1c ingelê wat met die ossewa na voor wys. Die inskrywing op die pen lees as volg: “Eendrag maak mag”.

Hierdie parmantige stel is omtrent ‘n versamelaarstuk en is uiters uniek.

 

Clear
SKU: N/A Categories: , ,

Additional information

Tipe

Doppie draaipen (Enkel), Doppie draaipen & Potlood stel

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.