“Die Jirre het jou lief” koffiebeker

R80.00

‘n Koffiebeker is nie net ‘n dierbare geskenk nie, maar ‘n geleentheid om iemand te laat glimlag, te laat nadink of sommer net te herinner van hoe mooi Afrikaans is. Hierdie koffiebekers is skottelgoedwasser-bestand en behoort ‘n leeftyd te hou!

Out of stock

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.