Die Groot Trek

Die Groot Trek: Gids tot monument, terreine en gedenkplekke in Suid-Afrika

R165.00

Hierdie unieke historiese reisgids verskaf inligting oor bykans 200 fisiese herinneringsplekke aan die Groot Trek van 1836 – 1854.  Hierdie boek deur Jackie Grobler bevestig opnuut sy kundigheid en deeglike navorsing oor die Groot Trek. Dit hoort in elke motor se paneelkassie om alle reise te verryk.

 

Categories: ,

Description

Skrywer: Jackie Grobler

Uitgewer: Kontak

Aantal bladsye: 97

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.