Koedoe Leer hoed

De Wet Koedoe-leerhoed

R535.00

De Wet sou sy hoof in die hoed se rigting kon knik.  Gemaak van egte Koedoe-leer met gaaspanele aan die sye vir ’n koel briesie, is die hoed elke generaal se droom.  Stylvol ontwerp met ’n tikkie wilde natuur – nes ou De Wet self!

Beskikbaar in groottes M – 2XL

Clear
SKU: N/A Categories: , ,

Description

Materiaal: Koedoe-leer

Groottegids: 

Kopholte (voor tot agter / deursnee):

S – 19.5cm / 15cm

M – 20cm / 16cm

L – 20.5cm / 17cm

XL – 21cm / 18cm

2XL – 22cm / 18.5cm

Additional information

Groottes

M, L, XL, XXL

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.