Gevulde tabaksak

De la Rey Tabaksak

R280.00R450.00

Vir die Afrikaner gentleman wat laatmiddag op sy voorstoep sit en teug aan ’n pyp.  Met agt gleufies vir al jou pyp rook benodighede, is dié egte beesleer sakkie die ideale geskenk vir enige heer.

Beskikbaar in gevul of nie gevul nie. Die gevulde opsie sluit ‘n pyp, tabak, vierhoutjies, pypskoonmakers en ‘n tabakstopper in.

Clear
SKU: N/A Categories: , ,

Description

Mates Oopgevou: 46cm x 23cm

Mates Toegevou: 24cm x 12cm

Materiaal: Beesleer

 

Additional information

Tipe

Gevul, Nie gevul

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.