Castle Milk Stout & Karamel Sjokolade

R40.00

Toffie en bier? Daar is sekerlik nie ’n beter kombinasie nie.  Dié toffies is handgemaak en die perfekte geskenk. Kombineer gerus met regte bier vir uitstekende resultate.  Beskikbaar in 100g stafies

SKU: 331-1 Categories: ,

Additional information

Koffie

Gemaal, Bone

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.