“Is Moz Bos” Bosseep

R70.00

Bosseep word gemaak van wilde sale en sitronella – ’n wen-kombinasie vir die afweer van muskiette! Die sepie is die ideale geskenk vir beide stadsjapies en bosveld-liefhebbers, met boonop 5 unieke verpakkings daarby!  Almal hou van Bosseep…dit is nou almal behalwe muskiete!

Description

Verskaffer: Is Moz Bos

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.